Aardaap (astrologie)

戊申

Die Aardaap (戊申, wùshēn) is die 45ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, ; die element Aarde en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardaapjaar het in 1968 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 30 Januarie 1968 tot 16 Februarie 1969.


Developed by StudentB